Podcasts by Category

RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake met Moneyweb

Moneyweb Radio

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai. Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.

12271 - Van bank tot Binance
0:00 / 0:00
1x
  • 12271 - Van bank tot Binance

    Hannes Wessels, hoof van Binance Suid-Afrika gesels oor sy agtergrond, loopbaan, die industrie waarin hy is, en wat hy doen om te ontspan.

    Thu, 18 Apr 2024 - 10min
  • 12270 - RSG Geldsake met Moneyweb – Donderdag 18de April 2024

    Ryk van Niekerk – Moneyweb

    Thu, 18 Apr 2024 - 49min
  • 12269 - Canal+ koop Multichoice-aandele laat dit bars

    Amelia Morgenrood, aandelemakelaar by PSG Wealth Faerie Glen gesels oor die olieprys, die rand, en Canal+ wat MultiChoice-aandele uitkoop.

    Thu, 18 Apr 2024 - 9min
  • 12268 - Hoe het die kuberaanval die GEPF geraak?

    Mack Lewele, senior bestuurder vir kommunikasie by die Staatspensioenfonds (GEPF) gesels oor hoe die kuberaanval eise beïnvloed.

    Thu, 18 Apr 2024 - 12min
  • 12267 - Die aantal dollar-miljoenêrs in SA het die afgelope dekade met 20% gekrimp, maar nie almal is landuit nie

    Amanda Smit, besturende vennoot en hoof van Suid-, Oos- en Sentraal-Afrika by Henley & Vennote gesels oor hulle jongste verslag.

    Thu, 18 Apr 2024 - 6min
Show More Episodes