Filtrer par genre

Die Bybel vir vandag @ ttb.twr.org/afrikaans

Die Bybel vir vandag @ ttb.twr.org/afrikaans

Thru The Bible Afrikaans, Die Bybel vir Vandag

Die program “Die Bybel vir Vandag” is deel van die wêreldwye bediening van Thru the Bible. Die studiereeks is oorspronklik deur Dr J. Vernon McGee ontwerp en is al in meer as 100 tale en dialekte vertaal en aangepas. Dit is ’n daaglikse radioprogram van 30 minute wat die luisteraar sistematies deur die hele Bybel neem. Hierdie programme is nou ook aanlyn tot u beskikking. Ons is bly dat u aangedui het dat u meer van God se Woord wil leer deur na hierdie programme te luister. Ons beveel aan dat u ten minste na een program per dag luister, Maandae tot Vrydae. Indien u daarmee volhou sal u die hele Bybel in die volgende vyf jaar bestudeer.

2452 - Ons is deel van God se liefde (Efesiërs 1:11-14)
0:00 / 0:00
1x
  • 2452 - Ons is deel van God se liefde (Efesiërs 1:11-14)
    Thu, 28 Mar 2024 - 25min
  • 2451 - Die beteknis van Jesus se koms vir my (Efesiërs 1:6-10)
    Wed, 27 Mar 2024 - 25min
  • 2450 - Lof aan God vir sy genade (Efesiërs 1:3-5)
    Tue, 26 Mar 2024 - 24min
  • 2449 - Inleiding; Seëngroet (Efesiërs 1:1,2)
    Mon, 25 Mar 2024 - 24min
  • 2448 - Psalms 148-150 (Psalms 148:1-150:6)
    Fri, 22 Mar 2024 - 24min
Afficher plus d'épisodes