Filtrer par genre

RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake met Moneyweb

Moneyweb Radio

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai. Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.

12284 - Nedbank het 200 rekeninge van kliënte gesluit oor “reputasie”-vrese
0:00 / 0:00
1x
  • 12284 - Nedbank het 200 rekeninge van kliënte gesluit oor “reputasie”-vrese

    Kokkie Kooyman, direkteur en fondsbestuurder by Denker Capital gesels oor Nedbank wat van sy kliënte se rekeninge sluit.

    Mon, 22 Apr 2024 - 9min
  • 12283 - Google kan jou help om jou beursie te kry

    Pieter Geldenhuys, toekomskundige en direkteur by die Instituut vir Tegnologie Strategie en Innovasie, verbonde aan die Londense Sakeskool gesels oor hoe Google kan help om jou beursie te kry.

    Mon, 22 Apr 2024 - 5min
  • 12282 - Potch blom weens buitelandse atlete

    Jean Verster, direkteur vir die Noordwes-Universiteit se Hoëprestasie-instituut gesels oor buitelandse atlete in Potchefstroom.

    Mon, 22 Apr 2024 - 6min
  • 12281 - RSG Geldsake met Moneyweb – Maandag 22ste April 2024

    Ryk van Niekerk – Moneyweb

    Mon, 22 Apr 2024 - 50min
  • 12280 - Markoorsig

    Mia Kriegler, navorsing en fondsbestuur direkteur by Kruger Internasionaal gesels oor die markte.

    Mon, 22 Apr 2024 - 6min
Afficher plus d'épisodes