Filtra per genere

RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake met Moneyweb

Moneyweb Radio

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai. Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.

12297 - Belastingouditte neem drasties toe soos die Ontvanger KI inspan
0:00 / 0:00
1x
  • 12297 - Belastingouditte neem drasties toe soos die Ontvanger KI inspan

    Elle-Sarah Rossato, vennoot by PwC Suid-Afrika gesels oor die Suid-Afrikaanse Inkomstediens wat kunsmatige intelligensie inspan.

    Wed, 24 Apr 2024 - 9min
  • 12296 - Takseer beleggers Tesla anders as ander maatskappye?

    Jean Pierre Verster, uitvoerende hoof van Protea Capital Management gesels oor Tesla.

    Wed, 24 Apr 2024 - 7min
  • 12295 - Kan ’n oordrag van aandele werknemers meer produktief maak?

    Prof Hugo Pienaar, direkteur van arbeidsreg by Cliffe Dekker Hofmeyr gesels oor die oordrag van aandele aan werknemers.

    Wed, 24 Apr 2024 - 6min
  • 12294 - Bitcoin-halfvering kom en gaan sonder groot aksie

    Marius Reitz, hoofbestuurder by Luno Afrika gesels oor bitcoin-halfvering.

    Wed, 24 Apr 2024 - 8min
  • 12293 - Copper 360 spring oor produksieverslag

    Omri Thomas, direkteur by Abax Investments gesels oor Copper 360 se goeie nuus, en die winde wat teen Sasol waai.

    Wed, 24 Apr 2024 - 9min
Mostra altri episodi