Filtrer par genre

Kompas Gemeente

Kompas Gemeente

Kompas Gemeente

Ons sien onsself tussen die Pinkster en Driesuster Gemeentes. Ons dienste is modern maar tog behou ons die mooi vanuit die tradisionele en charismatiese bewegings. Ons probeer om dit vir mense wat skepties is oor God of kerk, nie moeilik te maak om Jesus te kan ontmoet nie. Ons aanbidding nooi jou uit om God te ontmoet en ons boodskappe is maklik om te verstaan en prakties genoeg om it te leef.

168 - Spookstories – Die doel van die heilige gees
0:00 / 0:00
1x
  • 168 - Spookstories – Die doel van die heilige gees
    Wed, 22 May 2024 - 32min
  • 167 - Kom ons verander die wêreld – In die arena
    Wed, 22 May 2024 - 35min
  • 166 - Daardie mense – Ons en Hulle
    Wed, 22 May 2024 - 38min
  • 165 - Kom ons verander die wêreld – Bomb Squad
    Wed, 22 May 2024 - 35min
  • 164 - Moedersdag – Die verwagtings van Ma’s
    Wed, 22 May 2024 - 28min
Afficher plus d'épisodes