Filtrar por género

RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake met Moneyweb

Moneyweb Radio

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai. Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.

12314 - Die Rode-eiendomsverslag wys groter belangstelling in nywerheidseiendom
0:00 / 0:00
1x
  • 12314 - Die Rode-eiendomsverslag wys groter belangstelling in nywerheidseiendom

    Kobus Lamprecht, hoof van navorsing en publikasies by Rode & Genote gesels oor die jongste Rode-eiendomsverslag.

    Mon, 29 Apr 2024 - 8min
  • 12313 - Die regering maak sy meesterplan vir gasenergie bekend

    Energieontleder, Hügo Krüger gesels oor die regering se meesterplan.

    Mon, 29 Apr 2024 - 5min
  • 12312 - Markoorsig

    Mia Kriegler, navorsing en fondsbestuur direkteur by Kruger Internasionaal gesels oor die markte.

    Mon, 29 Apr 2024 - 4min
  • 12311 - RSG Geldsake met Moneyweb – Maandag 29ste April 2024

    Tinus de Jager – Moneyweb

    Mon, 29 Apr 2024 - 20min
  • 12310 - Huntex skop af en daar staan weer toue by Gallagher

    Adriaan Woudstra – organiseerder, HuntEx

    Fri, 26 Apr 2024 - 3min
Mostrar más episodios