Podcasts by Category
- 213 - Anette Rheeder gesels met ons oor die niere en ondersteuning met A. Vogel se "Nephrosolid"
Anette Rheeder gesels vandag met ons oor die niere, baie delikate organe wat ondersteuning met A. Vogel se "Nephrosolid" sal waardeer. Die A. Vogel reeks, insluitend "Nephrosolid" is beskikbaar by apteke in Namibië. Vir meer inligting of navrae is jy welkom om die A. Vogel webblad te besoek by: www.avogel.co.za, of stuur vir ons 'n epos na info@sanatural.co.za.
Wed, 24 Apr 2024 - 11min - 212 - Anette Rheeder gesels lewersake met hulp van A.Vogel se Boldocynara
Anette Rheeder gesels met ons oor die lewer en ondersteuning met die gebruik van A.Vogel se Boldocynara. A.Vogel produkte, insluitend Boldocynara is beskikbaar by apteke in Namibië. Kry nou meer inligting by A.Vogel se webtuiste: www.avogel.co.za, of stuur gerus vir ons ‘n epos na info@sanatural.co.za.
Wed, 17 Apr 2024 - 7min - 211 - Estie Schreiber gesels weer oor "Oxiprovin" en die noodsaaklikheid van antioksidante
Estie Schreiber gesels verder oor "Oxiprovin". Hoe weet jy of jou liggaam antioksidante benodig? Wat is die tekens? "Oxiprovin" is nou beskikbaar by apteke. Vir meer inligting besoek: www.oxiprovin.co.za, of stuur gerus 'n epos na info@sanatural.co.za
Wed, 10 Apr 2024 - 13min - 210 - Vandag gesels Estie Schreiber oor pyn en die hulp wat "THRESHHOLD" tablette en jel bied!
Pyn in jou gewrigte of spiere? Of dalk 'n ou sportbesering? Dalk ervaar jy pyn van 'n ongeluk? Langtermyn anti-inflammatoriese middels is net nie die oplossing nie. Het die natuur ‘n antwoord? Ja! "THRESHHOLD" tablette en jel. "ThreshHold" is beskikbaar by apteke landswyd. Vir meer inligting besoek www.threshhold.co.za, of stuur vir ons ‘n epos na info@sanatural.co.za
Wed, 03 Apr 2024 - 12min - 209 - Estie Schreiber gesels die week oor die spysverteringstelsel met hulp van A.Vogel se "Molkosan"
Estie Schreiber gesels die week oor die spysverteringstelsel. Jou enjin-kamer van jou liggaam. Wat gedoen met kroniese krampe, pyn, winde, hardlywigheid, sooibrand en 'n ongestelde maag. Die natuur bied hulp met ons produk "Molkosan" van A.Vogel. Beskikbaar by alle apteke en gesondheidswinkels. Vir meer inligting besoek gerus www.avogel.co.za en gesels met ons deur Facebook. Stuur vir ons ook gerus ‘n epos na info@sanatural.co.za
Wed, 27 Mar 2024 - 12min - 208 - Estie Schreiber gesels die week weer verder oor "Oxiprovin"
Estie Schreiber gesels die week verder oor "Oxiprovin". Vir meer inligting besoek www.oxiprovin.co.za, of stuur gerus ‘n epos na: info@sanatural.co.za. "Oxiprovin" is beskikbaar by apteke landswyd.
Wed, 20 Mar 2024 - 11min - 207 - Estie Schreiber gesels vandag oor oksidasie-stres en vrye-radikale met hulp van "Oxiprovin"
Ons onderwerp vandag is oksidasie-stres en vrye-radikale. Met die hulp van anti-oksidante kan jy gesond bly. Wat beteken dit vir jou gesondheid? Jou liggaam kry al die hulp wat dit benodig met ons produk "Oxiprovin". Dit is beskikbaar by apteke landswyd. Vir meer inligting besoek gerus www.oxiprovin.co.za, of stuur vir ons ‘n epos na info@sanatural.co.za
Wed, 13 Mar 2024 - 12min - 206 - Anette Rheeder gesels vandag oor die liggaam se pH balans met hulp van A.Vogel se "Multiforce" alkaliese poeier
Anette Rheeder gesels vandag met ons oor die pH balans en die noodsaaklikheid van water en A.Vogel se "Multiforce" alkaliese poeier. A.Vogel "Multiforce" alkaliese poeier is beskikbaar by apteke in Namibië in oorspronklik, suurlemoen of mango geure. Jy het ook ‘n keuse in die geure en grote van verpakkings, maar let altyd op vir die A.Vogel kenteken. Vir meer inligting of navrae kontak ons gerus by: info@sanatural.co.za
Wed, 06 Mar 2024 - 2min - 205 - Anette Rheeder gesels die week met mans oor die prostaat en hulp van A. Vogel se "Prostasan"
Na verlede week se program oor vroue in hul oorgangsjare, gesels ons die week met mans oor die prostaat en die spesifieke simptome wat mans mag ervaar, en natuurlik die natuur se oplossing, A. Vogel se "Prostasan" kapsules. A. Vogel se "Prostasan" is beskikbaar by apteke in Namibië. Jy is welkom om navrae per epos te rig aan: info@sanatural.co.za
Wed, 28 Feb 2024 - 7min - 204 - Anette Rheeder gesels oor nagsweet en warm gloede met hulp van A.Vogel se "Menoforce"
Vanoggend gesels Anette Rheeder met ons oor A.Vogel se produk: "Menoforce". Die natuur se antwoord vir warm gloede en nagsweet. Die "Menopause Rating Scale" waarna verwys word in ons gesprek se skakel is beskikbaar hier: https://livingnaturally.co.za/articles/women-s-health/menopause-rating-scale-mrs/ A.Vogel se produkte, insluitend "Menoforce" is in tablet vorm beskikbaar by apteke in Namibië. Jy kan ook produk of gesondheids navrae per epos aan ons stuur na info@sanatural.co.za
Wed, 21 Feb 2024 - 5min - 203 - Anette Rheeder gesels hart en sirkulasie met A.Vogel se "Circulation Formula"
Hoe gepas dat ons op hierdie mooi "rooi" dag oor die hart en sirkulasie kan gesels met A.Vogel se "Circulation Formula". A.Vogel se "Circulation Formula" is beskikbaar by jou naaste apteek en indien nie, vra dat hulle dit by jou naaste groothandelaar bestel. Gesondheids navrae kan gerig word na info@sanatural.co.za
Wed, 14 Feb 2024 - 8min - 202 - Anette Rheeder gesels vandag oor oksidatiewe stres en die natuur se antwoord "Oxiprovin"
Hierdie week gesels Anette Rheeder met ons oor oksidatiewe stres en die natuur se antwoord "Oxiprovin". "Oxiprovin" is beskikbaar in verpakkings van 60 kapsules. Jy kan nou jou naaste apteek besoek, of indien daar enige navrae is, stuur gerus 'n e-pos na: info@sanatural.co.za.
Wed, 07 Feb 2024 - 10min - 201 - Anette Rheeder gesels oor ons ligaam se balans en hulp met "Bio-Strath"
Het jy al ooit “seebene” gehad? Anette Rheeder gesels oor ons balans en ons produk is "Bio-Strath". "Bio-Strath" is in tablet en vloeistof vorm beskikbaar by Namibiese apteke. Kontak ons gerus vir navrae oor "Bio-Strath" by info@sanatural.co.za
Wed, 31 Jan 2024 - 10min - 200 - Estie Schreiber gesels niere met A.Vogel se "Nephrosolid"
Estie Schreiber gesels vandag oor die niere. Elk so groot soos jou vuis met van die kleinste are in die hele lyf om jou liggaam gesond te hou. Vandag se produk wat hulp bied is A.Vogel se "Nephrosolid". Nou beskikbaar by apteke landswyd. Vir meer inligting kontak ons gerus per epos by info@sanatural.co.za, of besoek die webwerf www.avogel.co.za
Wed, 24 Jan 2024 - 13min - 199 - Estie Schreiber gesels vandag oor jou lewer en hulp met A.Vogel se "Boldocynara"
Estie Schreiber gesels vandag oor jou lewer. Jou vriend deur dik en dun. Ken jy lewer taal? Dan wil jy verder luister. Hulp vir jou lewer met A.Vogel se "Boldocynara". Beskikbaar nou by apteke. Vir meer inligting stuur gerus 'n epos na info@sanatural.co.za, of gaan kyk aanlyn by www.avogel.co.za
Wed, 17 Jan 2024 - 12min - 198 - Estie Schreiber gesels vandag oor suur in die ligaam en A.Vogel se teenmiddel "Multiforce"
Vandag gesels ons oor sooibrand, seer gewrigte en jig of beter bekend as "GOUT" in engels. Hoekom gebeur dit en wat kan mens doen om die suur teen te werk. Vandag se produk wat ons bespreek is A.Vogel se "Multiforce". Vir meer inligting besoek www.avogel.co.za, of stuur vir ons ‘n e-pos na info@sanatural.co.za. "Multiforce" is beskikbaar by apteke en gesondheidswinkels.
Wed, 13 Dec 2023 - 14min - 197 - Estie Schreiber gesels vandag met vroue oor A.Vogel se Menoforce
Ons onderwerp handel oor erge warm gloede en nagsweet. Wat kan gedoen kan word met hulp van die natuur. Ons gesels oor A.Vogel se bekende Menoforce tablette. Beskikbaar by apteke en gesondheidswinkels in Namibië. Vir meer inligting besoek www.avogel.co.za, of stuur gerus ‘n epos na info@sanatural.co.za
Wed, 06 Dec 2023 - 11min - 196 - Estie Schreiber gesels vandag oor die niere en A.Vogel se Nephrosolid
Sukkel jy met lae rug pyn en swak niere? Ly jy aan hoë bloeddruk? Is jy ‘n diabeet? Dalk vra jou niere vir ekstra ondersteuning. A.Vogel se Nephrosolid is die antwoord. Nephrosolid is beskikbaar by apteke en gesondheidswinkels. Vir meer inligting besoek www.avogel.co.za.
Wed, 22 Nov 2023 - 12min - 195 - Anette Rheeder gesels vandag oor die lewer en A.Vogel se Boldocynara
Vandag gesels ons oor die lewer en hoe A.Vogel se Boldocynara ondersteuning kan bied voor en tydens die feestyd. Boldocynara is beskikbaar by apteke in Namibië. Vir meer inligting en gesondheidsnavrae epos ons gerus by info@sanatural.co.za
Wed, 15 Nov 2023 - 8min - 194 - Estie Schreiber gesels verder oor die spysverteringsstelsel en A.Vogel se "Molkosan"
Ons gaan die week voort met ons gesprek oor A.Vogel se "Molkosan" vir die spysverteringsstelsel. Ons deel ‘n paar stories met lusiteraars en interessante feite. "Molkosan" is in 200ml en 500ml beskikbaar by apteke en gesondheidswinkels regoor Namibië. Vir meer inligting besoek www.avogel.co.za, of stuur vir ons ‘n epos na info@sanatural.co.za
Wed, 08 Nov 2023 - 11min - 193 - Estie Schreiber gesels vandag oor die mikrobiome van jou spysverteringsstelsel
Estie Schreiber gesels vandag oor die tekens van jou mikrobiome in jou spysverteringsstelsel en as dit uit balans is. Die produk waaroor ons praat is A.Vogel se "MOLKOSAN" Beskikbaar by apteke en gesondheidswinkels. Vir meer inligting besoek gerus www.avogel.co.za, of die A.Vogel Facebook blad. Stuur ook gerus vir ons ‘n epos na info@sanatural.co.za vir enige navrae.
Wed, 01 Nov 2023 - 13min - 192 - Anette Rheeder gesels verder oor "THRESHHold Real MSM"
Anette Rheeder gesels verder oor "THRESHHold Real MSM" tablette en gel, die natuur se antwoord vir pyn. "THRESHHold Real MSM" tablette en gel is beskikbaar by apteke oral in Namibië. Luisteraars is baie welkom om navrae te stuur na info@sanatural.co.za. Ons antwoord graag!
Wed, 25 Oct 2023 - 8min - 191 - Vandag gesels Anette Rheeder weer oor "ThreshHold Real MSM"
Anette Rheeder gesels vandag oor "ThreshHold Real MSM" Tablette en Gel om inflammasie en pyn aan te spreek. "ThreshHold Real MSM" produkte is beskikbaar by alle apteke in Namibië. Jy is welkom om navrae per epos te rig aan info@sanantural.co.za
Wed, 18 Oct 2023 - 10min - 190 - Estie Schreiber gaan voort om te gesels oor "OXIPROVIN" en anti-oksidante
Estie Schreiber gesels verder oor "OXIPROVIN" en anti-oksidante. Jy kan "OXIPROVIN" by plaaslike apteke kry en ook by Dis-Chem. Vir meer inligting besoek gerus ons webtuiste by www.oxiprovin.co.za, of stuur 'n e-pos na info@sanatural.co.za.
Wed, 11 Oct 2023 - 12min - 189 - Estie Schreiber gesels ANTI-OKSIDANTE!
Estie Schreiber gesels oor ANTI-OKSIDANTE! Wat is dit en hoekom het mens dit nodig. Ons gesels oor die produk OXIPROVIN. Vir meer inligting besoek www.oxiprovin.com, of stuur vir ons ‘n epos na info@sanatural.co.za. Oxiprovin is beskikbaar by apteke en Dis-Chem.
Wed, 04 Oct 2023 - 12min - 188 - Estie Schreiber gesels oor A.Vogel se Multiforce en die delikate pH balans van die liggaam
Vandag gesels ons oor die delikate pH balans van die liggaam. Die produk is A.Vogel se Multiforce. Hoe lyk ‘n persoon wie se pH uit balans is? Vir meer inligting besoek gerus www.avogel.co.za, of stuur vir ons ‘n epos na info@sanatural.co.za. Multiforce is beskikbaar by apteke en gesondheidswinkels.
Wed, 27 Sep 2023 - 12min - 187 - Estie Schreiber gesels weer oor Bio-Strath en die skool-eksamens wat voorlê
Ons gesels weer oor Bio-Strath die week. Eksamens is alweer om die draai. Nog net ‘n paar weke en die kinders skryf. Hoe gaan Bio-Strath die brein help en hoe vinnig werk dit? Vir meer inligting besoek www.bio-strath.co.za, of stuur vir ons ‘n epos na info@sanatural.co.za. Bio-Strath is beskikbaar by apteke en gesondheidswinkels.
Wed, 20 Sep 2023 - 12min - 186 - Vandag gesels ons oor die 41 gepubliseerde studies.
Beskikbaar al van 1961 af in meer as 50 lande ter wereld. Wat is die beste aanvulling vir ieder en elke persoon? Bio-Strath is beskikbaar van apteke en gesondheidswinkels.Vir meer inligting besoek www.bio-strath.co.za of stuur ‘n epos aan info@sanatural.co.za
Wed, 13 Sep 2023 - 10min - 185 - Vandag gesels ons oor maag pyn en die oplossing vir alle ouderdomme in die A. Vogel produk Gastronol.
Ons gesels oor maag pyn en die oplossing vir alle ouderdomme in die A. Vogel produk Gastronol. Ons produkte is beskikbaar in apteke oral in Namibia – rig navrae per epos aan info@sanatural.co.za
Wed, 06 Sep 2023 - 9min - 184 - Vandag gesels oor die elle lange spysverteringsstelsel en die redes hoekom mense kla hul maag voel nie lekker nie
Produk is A Vogel Molkosan. Gebore 1926 en vier 97 jaar al op aarde. Net so oud soos Winnie the Pooh. Vir meer inligting sou 97 jaar se bestaan nie reeds genoeg is nie gaan na www.avogel.co.za of stuur ‘n epos aan info@sanatural.co.za
Wed, 30 Aug 2023 - 10min - 183 - Alexandra Scheepers, o.15 hoogspring-atleet gesels met Kosmos 94.1 oor haar goue medalje
Jean-Louis Knouwds het vanoggend gesels met Alexandra Scheepers wat onlangs goud verower het vir hoogspring in Brasilië. Sy deel haar ervaring en toekomsplanne op die lug. Luister hier na die gesprek.
Wed, 30 Aug 2023 - 4min - 182 - Namibiër vertel van vlugtog uit Sudan
Minette van der Bijl, 'n Namibiese onderwyser in Sudan, moes die land vlug na die oorlog op 15 April daar uitgebreek het. Sy vertel eksklusief aan Kosmos 94.1 hoe alles gebeur het.
Wed, 23 Aug 2023 - 27min - 181 - Vandag gesels ons oor die niere en die produk is A Vogel Nephrosolid
Sukkel jy met lae rug pyn wat net nie wil weggaan nie? Ly jy aan hoee bloeddruk? Is jy ‘n diabeet? Dalk vra jou niere vir ekstra ondersteuning. Die produk is A Vogel Nephrosolid. Nephrosolid is sonder voorskrif beskikbaar van apteke en gesondheidswinkels. Vir meer inligting besoek www.avogel.co.za.
Wed, 23 Aug 2023 - 10min - 180 - Mej. Namibië Wêreld 2022 in die Kosmos 94.1 Uitsaai-boetiek
Leoné Renate van Jaarsveld gaan in November vanjaar deelneem aan die gesogte Mej. Wêreld-skoonheidskompetisie. Sy het 'n draai kom maak in die Kosmos 94.1 Uitsaai-boetiek vanoggend en met Jean-Louis Knouwds gepraat.
Fri, 18 Aug 2023 - 7min - 179 - Stad Windhoek verduidelik nuwe parkeer-sisteem
Stad Windhoek het in Maart vanjaar twee privaat maatskappye aangestel om parkering in die sentrale sakekern te bestuur. Afhangende waar parkering bekom word kan dit enigiets van N$3 per uur kos, tot soveel as N$8 per uur. Harold Akwenye, die stad se hoofkommunikasiebeampte gesels oor hoe die nuwe stelsel werk.
Wed, 16 Aug 2023 - 17min - 178 - Vandag gesels ons oor die niere en die A. Vogel produk vir die ondersteuning van die blaas en niere, Nephrosolid.
Al ons A. Vogel produkte is beskikbaar van apteke in Namibia. Vir meer inligting is luisteraars welkom om na die avogel.co.za webblad te gaan of per epos: info@sanatural.co.za
Wed, 16 Aug 2023 - 4min - 177 - Vandag gesels ons oor die lewer en waarom ondersteuning met die "A. Vogel produk, Boldocynara"
A. Vogel produk, Boldocynara is in wintertyd belangrik. Boldocynara is saam met die ander A. Vogel produkte beskikbaar in apteke oral in Namibia. Vir meer inligting, gaan gerus na die A. Vogel webblad of stuur jou navraag per epos na info@sanatural.co.za
Wed, 09 Aug 2023 - 11min - 176 - Vandag gesels ons oor Lewer en waarom ondersteuning met die A. Vogel produk, Boldocynara, in wintertyd so belangrik is
Boldocynara is saam met die ander A. Vogel produkte beskikbaar in apteke oral in Namibia. Vir meer inligting, gaan gerus na die A. Vogel webblad of stuur jou navraag per epos na info@sanatural.co.za
Wed, 02 Aug 2023 - 9min - 175 - Vandag gesels ons oor Bio-Strath, die produk wat nodig is vir energie en herstel.
Bio-Strath is beskikbaar in apteke oral in Namibia in beid n vloeistof en tablet vorm. Vir meer inligting gaan gerus na die Bio-Strath Facebook blad en/of rig navrae na info@sanatural.co.za
Wed, 26 Jul 2023 - 12min - 174 - Vandag gesels ons oor die A. Vogel produk "Echinaforce" – noodsaaklik in elke huis.Wed, 19 Jul 2023 - 8min
- 173 - A.Vogel "Circulation Formula", die produk vir almal wat sukkel met bloed sirkulasie
Anette Rheeder gesels vandag oor A.Vogel "Circulation Formula", die produk vir almal wat sukkel met koue hande, voete en probleme het met bloed sirkulasie. Jy kan A.Vogel se produkte by jou naaste Apteek kry of jy kan vra dat dit bestel word. Vir navrae, stuur gerus 'n e-pos na info@sanatural.co.za, ons antwoord graag!
Wed, 12 Jul 2023 - 9min - 172 - Vandag gesels ons oor A.Vogel se "Crataegus Oxy"
Alfred Vogel se hart druppels, "Crataegus Oxy", dit is waaroor ons vandag gaan gesels. "Crataegus Oxy" is beskikbaar by apteke landwyd in Namibië. Vir meer navrae is jy welkom om vir ons 'n e-pos te stuur na info@sanatural.co.za, of besoek gerus die A.Vogel webtuiste en/of Facebook blad.
Wed, 05 Jul 2023 - 10min - 171 - A.Vogel se "Prostasan", 'n moet vir alle mans
Vandag gesels ons weer oor die prostaat en A.Vogel se "Prostasan" om prostaat probleme aan te spreek en te voorkom. A.Vogel se "Prostasan" kapsules is beskikbaar by jou naaste apteek sonder ‘n voorskrif. Stuur gerus enige navrae per epos na info@sanatural.co.za
Wed, 28 Jun 2023 - 8min - 170 - NSA vra vir voertuie en data-insamelaars vir opkomende sensus
Die statistikus-generaal, Alex Shimuafeni gesels oor hoe jy betrokke kan raak by die 2023 Sensus-opname. Doen aansoek by www.nsa.org.na.
Wed, 21 Jun 2023 - 12min - 169 - Estie Schreiber praat vandag oor "ThreshHold" tablette en jel
Koue wintersdae en-nagte is vir meeste van ons reeds ‘n beproewing, maar vir die persoon wat ly aan kroniese liggaamspyn, is die winter nog erger. Die natuur kan jou help om pyn aan te spreek sonder newe effekte. Die produk wat help is "ThreshHold" tablette en jel en dit is beskikbaar by apteke. Vir meer inligting besoek www.threshhold.co.za, of stuur vir ons ‘n epos na info@sanatural.co.za
Wed, 21 Jun 2023 - 10min - 168 - Estie Schreiber praat vandag oor A.Vogel se "Echinaforce Sore Throat Spray"
Die wintermaande en ‘n seer keel gaan baie keer hand aan hand. Die grootste rede hoekom iemand ‘n seer keel kry is agv ‘n virus. Ons gesels oor seer keel probleme en die gebruik van A.Vogel se "Echinaforce Sore Throat Spray." Vir meer inligting besoek gerus www.avogel.co.za of stuur ook 'n epos na info@sanatural.co.za
Wed, 14 Jun 2023 - 11min - 167 - Estie Schreiber gesels or verkoue en griep met hulp van A.Vogel se "Echinaforce"
Vandag praat ons oor verkoue en griep en hoe "Echinaforce" kan help. "Echinaforce" is beskikbaar by apteke in "Junior" koutablette," Forte" druppels of gewone tablette en natuurlik die A.Vogel keelsproei. Als wat ‘n familie benodig in een. Vir meer inligting besoek www.avogel.co.za, of epos info@sanatural.co.za
Wed, 07 Jun 2023 - 12min - 166 - Hier kom die wintersiektes! Redding is hier met A.Vogel se Echinaforce
Hier kom die wintersiektes! Voorkom en behandel verkoue en griep met A.Vogel se "Echinaforce". Van "Echinaforce Junior" vir kinders tot "Echinaforec Sore Throat Spray" keelsproei en "Echinaforce" tablette en druppels. Daar is iets vir ons almal. Die natuur se hulp vir elke gesin. Vir meer inligting besoek www.avogel.co.za, of stuur vir ons ‘n epos na info@sanatural.co.za "Echinaforce" is beskikbaar by alle apteke.
Wed, 31 May 2023 - 11min - 165 - Anette Rheeder gesels oor menopause simptome en 'n vergrote prostaat
Anette Rheeder gesels vandag meer oor menopause simptome en 'n vergrote prostaat. Volg die skakel na die vraelys oor menopause simptome wat dames kan gebruik. https://www.livingnaturally.co.za/articles/women-s-health/menopause-rating-scale-mrs en hier is die skakel vir mans met moontlike 'n vergrote prostaat. https://www.livingnaturally.co.za/articles/men-s-health/quick-screening-tool-for-benign-prostatic-hyperplasia-bph
Wed, 24 May 2023 - 8min - 164 - Anette Rheeder gesels oor die prostaat en A.Vogel se kapsule Prostasan
Anette Rheeder gesels oor die prostaat en A.Vogel se kapsule Prostasan. Prostasan kapsules is beskikbaar by apteke. Vir meer inligting kan jy gerus A.Vogel se webblad besoek, of vir navrae stuur gerus 'n e-pos na info@sanatural.co.za
Wed, 17 May 2023 - 10min - 163 - Gaan dié winter in sonder wintershande en -voete
Estie Schreiber gesels die week oor wintershande en -voete - ‘n groot probleem vir vele mense. Hoe kan die natuur help? A Vogel Circulation Formula is die antwoord. Vir meer inligting besoek www.avogel.co.za of stuur ‘n epos aan info@sanatural.co.za
Wed, 10 May 2023 - 11min - 162 - Basta met sukkel met jou pens
Vandag gesels Estie oor die enjinkamer van die liggaam. Jou spysverteringsstelsel. Die belangrikheid van gesonde gebalanseerde mikrobiome kan nie oorbeklemtoon word nie en dus, as jy sukkel met enige aspek van vertering of jou maag, hoor hier.
Wed, 03 May 2023 - 12min - 161 - Die produk om te gebruik vir 'n beter lewenskwaliteit
Anette Rheeder gesels vandag oor A. Vogel Multiforce Alkaliese poeier – die produk wat elkeen van ons nodig het om gesondheid en kwaliteit van lewe te herstel en/of te behou.
Wed, 26 Apr 2023 - 11min - 160 - Bederf jou ma vir Moedersdag met 'n Riana Nel liedjie
Jean-Louis Knouwds gesels met Riana Nel. Wat is meer ideaal as ‘n persoonlike liedjie, geskryf deur die ikoniese Riana Nel, spesiaal net vir jou ma! Jy vertel haar van jou mams en sy skryf 'n unieke liedjie net vir haar!!! Stuur ‘n SMS met die kodewoord Moeder na 5005. Een gelukkige luisteraar staan die kans om ‘n liedjie te wen, spesiaal geskryf en gesing deur Riana Nel. Elke SMS kos N$5. B’s en V’s geld. Die kompetisie sluit 30 April 2023. Die wenner word op Moedersdag bekendgemaak en die liedjie word vir haar regstreeks op die lug gespeel.
Mon, 24 Apr 2023 - 5min - 159 - Estie Schreiber deel vandag sukses stories van A.Vogel se Multiforce
Vandag deel ons sukses stories van A.Vogel se Multiforce. Vir meer inligting oor A.Vogel se Multiforce, besoek gerus www.avogel.co.za, of stuur ‘n epos na info@sanatural.co.za A.Vogel se Multiforce is beskikbaar by apteke landswyd.
Wed, 19 Apr 2023 - 11min - 158 - "Vapes" en e-sigarette - Wat jy moet weet
Die bekende Namibiese Pulmonoloog, Dr. Willie Bruwer het vanoggend gesels oor e-sigarette en "vaping", en wat ons daarvan weet. Luister hier na die gesprek indien jy dit misgeloop het.
Thu, 13 Apr 2023 - 10min - 157 - Anette Rheeder gesels weer oor A.Vogel se "Multiforce" alkaliese poeier
Anette Rheeder gesels weer oor A.Vogel se produk "Multiforce" alkaliese poeier, en waarom elkeen van ons dit nodig het. A.Vogel se "Multiforce" alkaliese poeier is beskikbaar by apteke. Vir navrae stuur gerus 'n e-pos na info@sanatural.co.za
Wed, 12 Apr 2023 - 8min - 156 - Kamer van Mynwese: Litium se toekoms is blink
Litium wat eens as 'n nis-mineraal beskou is, is nou 'n kritieke komponent vir tegnologieë en toerusting wat gebruik word om klimaatsverandering te bekamp. Namibië se litium is onder-ontgin, maar sedert 2022 het die land 'n groot toename in eksplorasie-aktiwiteit ervaar. Die meeste van die wêreldwye vraag na litium is van die battery-mark afkomstig, gevolg deur elektriese voertuie en verbruikersgoedere. Litium se vooruitsigte is nie verseker om op die lang termyn eksponensieel aan te hou groei nie, namate alternatiewe ontdek is en dus litium se vooruitsigte bedreig, volgens Simonis Storm. Veston Malango hoof uitvoerende beampte van die Kamer van Mynwese van Namibië het met Kosmos 94.1 Nuus...
Wed, 05 Apr 2023 - 0min - 155 - Afrika bly arm ondank ryk hulpbronne
Die Namibiërs en inwoners van die vasteland vra deurentyd die vraag waarom Afrika arm is met al sy ryk hulpbronne. Dit is 'n vraag wat niemand blykbaar antwoord nie. Hierdie vraag het vandag weer in die Nasionale Vergadering opgeduik, nadat Henny Seibeb van die Landless People's Movement 'n mosie ingedien het oor die misbruik van die Namibiese hulpbronne. Leier van die amptelike opposisie PDM, McHenry Venaani, stem saam en het gesê Afrika is arm omdat sy hulpbronne wanbestuur word.
Wed, 05 Apr 2023 - 0min - 154 - SA herroep ramptoestand oor beurtkrag
Die Suid-Afrikaanse regering sê die nasionale ramptoestand oor elektrisiteit was 'n noodsaaklike reaksie op die kritieke vlakke van beurtkrag wat die ekonomie en kwesbare sektore beïnvloed het. Die ramptoestand is vandag amptelik beëindig nadat President Cyril Ramaphosa dit in Februarie ingestel het ter ondersteuning van die Energie-aksieplan. Die minister van samewerkende regering en tradisionele sake, Thembi Nkadimeng, het aan die media gesê die onlangse vordering met die versagting van beurtkrag het bygedra tot die besluit om die ramptoestand te herroep.
Wed, 05 Apr 2023 - 0min - 153 - Namibië het goeie wette vir kinderbeskermingWed, 05 Apr 2023 - 0min
- 152 - Namibië het goeie wette vir kinderbeskerming
Die voormalige Namibiese kinder-advokaat het haar reaksie gegee op armoede wat 'n negatiewe impak op die gesondheid van Namibiërs het, veral kinders. Wanvoeding is steeds die nommer een moordenaar van kinders onder die ouderdom van vyf. Kindersterfte-syfers onder vyf jaar in die land is 46,7 per 1 000 geboortes. Advokaat, Ingrid Husselman het aan Kosmos 94.1 Nuus gesê Namibië as 'n land het goeie wette en beleide wat kinders beskerm.
Wed, 05 Apr 2023 - 0min - 151 - Styging in massamoorde in SA
Die Vryheidsfront Plus is besorg oor ʼn skerp toename in die voorkoms van massamoorde in die land. Tussen April 2019 en Desember verlede jaar het meer as 2 000 voorvalle gelei tot 5 709 sterftes. Slegs 103 verdagtes is aangekeer. Die minister van polisie, Bheki Cele, het hierdie syfers bekendgemaak na aanleiding van ʼn vraag van die VF Plus se leier, Pieter Groenewald, in die parlement. Groenewald sê met ʼn moordkoers vyf keer hoër as die wêreld-gemiddeld is misdaad in Suid-Afrika buite beheer.
Wed, 05 Apr 2023 - 0min - 150 - DA: ANC kan nie gesondheidsgeriewe in stand hou
Die DA in Gauteng sê inwoners van die provinsie wat afhanklik is van staats-gesondheidsorgdienste, het die slagoffers geword van swak besluite deur leiers van die regerende party, wat nie voldoende instandhouding van gesondheidsgeriewe verseker nie. Daar is weens die voortdurende druk van die party oor die toestand van instandhouding by gesondheidsgeriewe, met 'n ondersoek begin. Die DA-lid, Alan Fuchs, sê die ondersoek het bevestig dat hulle nie die nodige hulpbronne of kundigheid het om hul eie instandhouding te doen nie.
Wed, 05 Apr 2023 - 0min - 149 - Cope veroordeel Enoch se besluit oor Eskom
Cope het die minister van finansies, Enoch Godongwana, gekritiseer nadat hy sy besluit teruggetrek het om Eskom vry te stel van die bekendmaking van vrugtelose, verkwistende en onregmatige uitgawes in sy jaarverslae. Godongwana het enige bybedoeling ontken, en gesê sy besluit was gegrond op die kragvoorsiener se finansiële volhoubaarheid. Hy het vanoggend aangekondig die vrystelling is voorlopig teruggetrek. Cope se nasionale woordvoerder, Dennis Bloem, beweer die vrystelling het ten doel gehad om korrupsie by Eskom toe te smeer.
Wed, 05 Apr 2023 - 0min - 148 - Sommige paaie in Krugerwildtuin nog gesluit
Besoekers het begin toesak op die Krugerwildtuin vir die Paas-skoolvakansie. SANParke sê sommige paaie is steeds gesluit ná oorstromings. Hekkwotas vir dagbesoekers sal gedurende die Paasnaweek ingestel word, en besoekers word aangeraai om aanlyn te bespreek voor hul besoek. SANParke se woordvoerder, Isaac Phaahla, sê besoekers moet by ontvangs of hekke kyk vir die jongste inligting.
Wed, 05 Apr 2023 - 0min - 147 - Estie Schreiber gesels oor die delikate balans van die suur-alkali stelsel van die menslike liggaam
Vandag is ons onderwerp die delikate balans van die suur en alkali stelsel van die menslike liggaam. A.Vogel se "Multiforce" kan help hiermee. Vir meer inligting besoek gerus www.avogel.co.za, of stuur ‘n epos na info@sanatural.co.za
Wed, 05 Apr 2023 - 12min - 146 - Henk Mudge, president Republikeinse Party, gesels met Jessica oor die Health Defence League
Henk Mudge, president Republikeinse Party, gesels met Jessica oor die Health Defence League en die aksies wat die regering geneem het tydens die pandemie. Hy is van mening dat die stappe onwettig was en is saam met dr. Martin Wucher in die liga. Die liga dagvaar die regering in die verband.
Tue, 04 Apr 2023 - 22min - 145 - Estie Schreiber gesels niere met A.Vogel se "Nephrosolid"
Ons gesels niere die week met A.Vogel se produk "Nephrosolid". Vir meer inligting besoek gerus ons webtuiste by www.avogel.co.za, of stuur ‘n epos na info@sanatural.co.za. "Nephrosolid" is beskikbaar by apteke en gesondheidswinkels.
Wed, 29 Mar 2023 - 11min - 144 - Estie Schreiber gesels oor A.Vogel se hart hulpmiddel, "Crataegus Oxy"
Estie Schreiber gesels oor die pomp van jou ligaam, jou hart. Hoe kan die natuur jou hart ondersteun met A.Vogel se "Crataegus Oxy" druppels. Beskikbaar by apteke en gesondheidswinkels. Vir meer inligting besoek gerus www.avogel.co.za, of stuur 'n e-pos na info@sanatural.co.za
Wed, 22 Mar 2023 - 11min - 143 - Estie Schreiber gesels oor jou immuniteit, en A.Vogel se "Echinaforce"
Estie Schreiber gesels oor jou immuniteit. Die soldate van jou liggaam wat jou beskerm en jou genees. Die produk van A.Vogel, "Echinaforce" sal jou soldate bystaan met die nodige hulp en voeding. A.Vogel se "Echinaforce" is beskikbaar in tablet, Junior koutablet, druppels en in keel-sproei vorm. Beskikbaar by apteke en gesondheidswinkels. Vir meer inligting besoek graag www.avogel.co.za, of stuur 'n e-pos na info@sanatural.co.za
Wed, 15 Mar 2023 - 12min - 142 - Anette Rheeder gesels oor "BioStrath" se kosbare voedingstowwe
Anette Rheeder gesels oor "BioStrath" se 61 kosbare voedingstowwe wat lewens verander en verbeter. "BioStrath" is beskikbaar by apteke en jy kan kies uit verskeie grote verpakkings in vloeistof of tablet vorm. Navrae kan per e-pos gerig word aan info@sanatural.co.za, of gaan kyk gerus na "BioStrath" se webblad www.biostrath.co.za
Wed, 08 Mar 2023 - 7min - 141 - Gerda Brand bespreek 5 belangrike punte van die begrotingsrede
Gerda Brand, een van die direkteure by Deloitte & Touche wat spesialiseer in belasting, het gesels oor die vyf belangrikste punte met betrekking tot die minister van finansies, Ipumbu Shiimi, se begrotingsrede.
Thu, 02 Mar 2023 - 13min - 140 - Estie Schreiber gesels oor menopouse in dames
Estie Schreiber gesels menopouse of oorgangsjare in dames. Die grootste ongemak is die warmgloede en nagsweet. Hoe kan die natuur help? Hoe lank gaan dit aanhou? Ons produk se naam is A.Vogel se "MENOFORCE" tablette. Beskikbaar by apteke en gesondheidswinkels. Vir meer inligting besoek gerus www.avogel.co.za, of stuur vir ons ‘n e-pos na info@sanatural.co.za
Wed, 01 Mar 2023 - 11min - 139 - Andre Compion, Managing Director of Fly Namibia talks about exciting new developments on the horizon for the airline
Kosmos 94.1 gesels gereeld met bekendes in die kollig. As jy daarop uitgemis het, luister gerus na die Kosmos Kollig gesprekke hier.
Tue, 28 Feb 2023 - 4min - 138 - Anette Rheeder gesels oor die prostaat en A.Vogel se hulpmiddel "Prostasan"
Anette Rheeder gesels vandag oor die prostaat, 'n sensitiewe maar, baie belangrike onderwerp. A.Vogel se "Prostasan" kapsules is 'n produk wat gebruik kan word vir voorkomende en ondersteunende gesondheid van die prostaat. "Prostasan" is beskikbaar by plaaslike apteke, en vir navrae is jy welkom om 'n e-pos te stuur na info@sanatural.co.za
Wed, 22 Feb 2023 - 10min - 137 - Jessica Thomas in gesprek met Professor Uwe Puehse van UNESCO
Jessica Thomas in gesprek met Professor Uwe Puehse van Switserland, werksaam by UNESCO se fisieke aktiwiteit, gesondheid en opvoedkundige omgewings, vertel oor sy tyd in Namibië, en die projekte waaraan hulle tans werk.
Wed, 15 Feb 2023 - 11min - 136 - Estie Schreiber gesels verder oor "ThreshHold Real MSM"
Estie Schreiber gesels verder oor "ThreshHold Real MSM" en hoe goed dit help om kroniese pyn aan te spreek en beter te bestuur. Vir meer inligting besoek: www.threshhold.co.za, of e-pos ons direk by: info@sanatural.co.za "ThreshHold Real MSM" tablette en jel is beskikbaar by apteke landswyd.
Wed, 15 Feb 2023 - 11min - 135 - Jean-Louis Knouwds in gesprek met Izak Visser oor kaping van inligting op Google
Jean-Louis Knouwds gesels met Izak Visser, hy is die afgelope 20 jaar aktief betrokke in IT. Sy ouers se besigheidsinligting was onlangs op Google gekaap, en hy verduidelik die stappe wat jy moet volg wanneer jy vermoed jou besigheid se inligting is gekaap.
Wed, 15 Feb 2023 - 12min - 134 - Anette Rheeder gesels oor die bestuur van kroniese pyn met "ThreshHold Real MSM"
Anette Rheeder gesels weer met ons weer pyn, en die natuur se antwoord vir die verligting en bestuur van kroniese pyn met ThreshHold Real MSM. ThreshHold Real MSM is beskikbaar by apteke in Namibië in verpakkings van 60 of 120, asook in ‘n gel om uitwendig aan te wend, beskikbaar in 50 of 100 ml buisies. Jy is welkom om gesondheids of produk navrae te rigm per epos na info@sanatural.co.za
Wed, 08 Feb 2023 - 9min - 133 - Estie Schreiber gesels vandag oor spysvertering en A.Vogel se Molkosan
Jou spysvertering, die enjinkamer vir jou hele liggaam om voeding te kry. Ons produk wat kan help is A.Vogel se Molkosan. Vir meer inligting stuur gerus ‘n epos na info@sanatural.co.za, of besoek die webtuite by www.avogel.co.za Molkosan is beskikbaar in 200ml en 500ml bottels by Apteke en gesondheidswinkels.
Wed, 01 Feb 2023 - 11min - 132 - Estie Schreiber en "Boldocynara" van A.Vogel gooi 'n reddingslyn na die lewer
Die week is die onderwerp die lewer. Jou grootste orgaan aan die binnekant van jou liggaam. Jou lewer kan jou vergewe en verbeter. Vraag is net, hoe weet jy jou lewer vra vir hulp? Luister saam hoe die produk van A.Vogel, "Boldocynara" jou kan help. Meer inligting kan bekom word by www.avogel.co.za, of ‘n epos is ook welkom na info@sanatural.co.za. "Boldocynara" is ook beskikbaar by apteke en gesondheidswinkels landswyd.
Wed, 18 Jan 2023 - 12min - 131 - Anette Rheeder is weer terug vir 2023 en deel met ons die voordele van BioStrath
Ons is weer terug vir 2023!, en sien uit om die voordele van BioStrath met jou te deel. Hierdie Switserse produk hou voordele in vir elkeen van ons, ongeag ons ouderdom. BioStrath kom in tablet en vloeistof vorm, en is ook beskikbaar in verskillende grote verpakkings by alle apteke in Namibië. Gesondheids of produk navrae kan gerig word na: info@sanatural.co.za
Wed, 11 Jan 2023 - 10min - 130 - Anette Rheeder sluit die jaar af met A.Vogel se "Multiforce" alkaliese poeier
Vandag sluit Anette Rheeder die jaar se programme af met inligting oor A.Vogel se "Multiforce" alkaliese poeier, dit hou jou pH vlakke in balans gedurende die feestyd. "Multiforce" alkaliese poeier is beskikbaar by jou naaste apteek in sakkies van 105 gram en of 225 gram houers. Daar is die oorspronklik geur, sowel as "Mango" en of "Suurlemoen" smaak. Navrae kan gerig word per e-pos na info@sanatural.co.za
Wed, 14 Dec 2022 - 10min - 129 - Hoe vergelyk jou selfoon met dronkbestuur.Wed, 07 Dec 2022 - 13min
- 128 - Anette Rheeder praat met ons oor die probleme van die spysverterings stelsel
Anette Rheeder gesels met ons oor die probleme in die spysverterings stelsel, winderigheid, ongemak en al die simptome van prikkelbare derm sindroom met A.Vogel se Molkosan. Jy kan A.Vogel se Molkosan in 200 of 500 ml bottels bekom by jou naaste apteek. Vir meer inligting oor A.Vogel se Molkosan of vir enige gesondheidsnavrae stuur gerus 'n epos na info@sanatural.co.za
Wed, 07 Dec 2022 - 9min - 127 - Anette Rheeder gesels oor eerste hulp in 'n bottel
Anette Rheeder herinner jou aan wat belangrik is vir nood behandeling by die huis en ook met vakansie. Dit is natuurlik "Eerste hulp in 'n bottel, met "Thursday Plantation" se "Tea Tree" olie. "Thursday Plantation" se "Tea Tree" olie is beskikbaar by apteke, Clicks en ook by Dis-Chem. Jy is baie welkom om ons te kontak met gesondheids-navrae by info@sanatural.co.za
Wed, 30 Nov 2022 - 9min - 126 - Estie Schreiber gesels verder die week oor die niere en A.Vogel se Nephrosolid
Estie Schreiber gesels verder die week oor die niere en A.Vogel se Nephrosolid. Beskikbaar by apteke landswyd. Vir meer inligting besoek www.avogel.co.za, of stuur ‘n epos na info@sanatural.co.za
Wed, 23 Nov 2022 - 12min - 125 - Estie Schreiber gesels "NIERE" met A.Vogel se produk Nephrosolid
Vandag gesels Estie Schreiber "NIERE" met A.Vogel se produk Nephrosolid. Nou beskikbaar by apteke. Verkry meer inligting by www.avogel.co.za, of stuur vir ons ‘n epos na info@sanatural.co.za
Wed, 16 Nov 2022 - 11min - 124 - Vandag is die fokus op gal en die galblaas met A.Vogel se "Boldocynara"
Vandag gesels ons weer oor A.Vogel se produk "Boldocynara", met die fokus op gal en die galblaas. "Boldocynara" is beskikbaar by apteke, Clicks en Dis-Chem. Meer inligting is ook beskikbaar by www.livingnaturally.co.za se webtuiste, of stuur 'n e-pos na info@sanatural.co.za
Wed, 09 Nov 2022 - 10min - 123 - Estie Schreiber gesels die week oor ons lewer en A.Vogel se Boldocynara
Dit is NOVEMBER! Kan jy glo? Soms voel die jaar vreeslik lank, en ander kere asof tyd net weghardloop. Nietemin goeie nuus, die feesseisoen en vakansietyd is om die draai. Vir die volgende maand gesels ons oor die lewer en niere. Die skoonmakers van die liggaam, en soveel meer. Die week gesels ons spesifiek oor die lewer. Sukkel jy met hoë cholesterol? Dan wil jy nou luister. A.Vogel se Boldocynara is beskikbaar by apteke. Vir meer inligting besoek gerus www.avogel.co.za, of stuur ‘n epos aan info@sanatural.co.za
Wed, 02 Nov 2022 - 12min - 122 - Estie Schreiber gaan voort met haar gesprek oor "ThreshHold"
Estie Schreiber gaan voort met haar gesprek oor "ThreshHold" vir pynlike gewrigte, spiere, ou sport of ongeluk-beserings. "ThreshHold" jel en tablette is beskikbaar by apteke. Vir meer inligting besoek gerus www.threshhold.co.za, of kontak ons via e-pos by info@sanatural.co.za
Wed, 26 Oct 2022 - 11min - 121 - Estie Schreiber gesels die week oor "ThreshHold"
Estie Schreiber gesels die week oor "ThreshHold", die natuur se hulp vir kroniese lyfpyn en inflammasie. Vir meer inligting besoek ons webwerf by www.threshhold.co.za, of stuur ook vir ons ‘n epos na info@sanatural.co.za. "ThreshHold" tablette en jel is beskikbaar by apteke landswyd.
Wed, 19 Oct 2022 - 12min - 120 - Vandag gesels Anette Rheeder oor A.Vogel se produk Crataegus Oxy
Anette Rheeder gesels vandag met ons oor hartsake en A.Vogel se produk Crataegus Oxy. Jy kan A.Vogel se Crataegus Oxy vind by apteke, gesondheidswinkels, insluitend Dis-Chem. Vir meer inligting besoek gerus die webtuiste www.avogel.co.za, of stuur vir ons 'n epos na info@sanatural.co.za
Wed, 12 Oct 2022 - 9min - 119 - Anette Rheeder gesels oor die prostaat en A.Vogel se Prostasan
Anette Rheeder gesels oor die prostaat en hulp uit die natuur in die vorm van A.Vogel se Prostasan. Prostasan word voorkomend en behandelend gebruik vir prostaat probleme. In Namibia is A.Vogel Prostasan beskikbaar by apteke, gesondheidswinkels, Clicks en DisChem. Jy kan meer inligting kry oor Prostasan en ander A.Vogel produkte op ons webblad by www.avogel.co.za, ons antwoord ook persoonlik per epos, stuur gerus 'n epos na info@sanatural.co.za
Wed, 28 Sep 2022 - 7min - 118 - Anette Rheeder gesels oor A.Vogel se Menoforce
Anette Rheeder gesels met ons oor A.Vogel se produk Menoforce, die produk vir warmgloede en nagsweet. Indien jy dink hierdie produk is net vir “ou tannies” dan gaan jy nou jou ore moet spits of die radio dalk harder moet draai. A.Vogel se Menoforce is beskikbaar in Namibia by apteke, gesondheidswinkels, Clicks en Dis-Chem. Besoek gesrus ons webblad by www.avogel.co.za, of stuur 'n epos na info@sanatural.co.za
Wed, 21 Sep 2022 - 9min - 117 - Anette Rheeder gesels met ons oor die A.Vogel produk Molkosan
Anette Rheeder gesels met ons oor die A.Vogel produk Molkosan, die drankie wat Alfred Vogel aanbeveel het vir vele gesondheidsprobleme, en veral as 'n daaglikse spysverteringstonikum. Jy kan A.Vogel se Molkosan vind in 200 en 500 ml bottels by jou plaaslike apteek, gesondheidswinkels, Clicks en ook by Dis-Chem. Kry gerus meer inligting by www.avogel.co.za se webblad, of skryf vir ons 'n epos na info@sanatural.co.za
Wed, 05 Oct 2022 - 8min - 116 - Estie Schreiber praat steeds die week oor Bio-Strath
Estie Schreiber praat steeds die week oor Bio-Strath. Wat is hierdie prag produk? Waar kom dit vandaan, en hoe weet ons hoe Bio-Strath werk? Bio-Strath is beskikbaar by apteke en gesondheidswinkels. Vir meer inligting besoek www.bio-strath.co.za, off stuur ‘n epos na info@sanatural.co.za
Wed, 14 Sep 2022 - 11min - 115 - Hoe beskerm ek my kind op sosiale-media
Hoeveel beheer pas jy toe as dit kom by jou kind se selfoon? Nantie van Aswegen, oud-onderwyser en geakkrediteerde 'life coach', het vanoggend gesels oor die gevare van slimfone, sosiale-media, uitbuiting en toksisiteit waaraan ons kinders blootgestel word.
Wed, 14 Sep 2022 - 14min - 114 - Estie Schreiber gesels oor die Brein en Bio-Strath
Net ‘n paar weke en dan begin die jaareind eksamens. Estie Schreiber vertel hoe jy jou brein kan help deur Bio-Strath te gebruik. Nou beskikbaar by apteke en gesondheidswinkels. Vir meer inligting kontak ons gerus by info@sanatural.co.za, of besoek ons webtuiste by www.bio-strath.co.za
Wed, 07 Sep 2022 - 10min
Podcasts similar to Kosmos 94.1 Gesprekke
- Conversations ABC listen
- Global News Podcast BBC World Service
- El Partidazo de COPE COPE
- Herrera en COPE COPE
- The Dan Bongino Show Cumulus Podcast Network | Dan Bongino
- Es la Mañana de Federico esRadio
- La Noche de Dieter esRadio
- Hondelatte Raconte - Christophe Hondelatte Europe 1
- Dateline NBC NBC News
- 財經一路發 News98
- La rosa de los vientos OndaCero
- Más de uno OndaCero
- La Zanzara Radio 24
- L'Heure Du Crime RTL
- El Larguero SER Podcast
- Nadie Sabe Nada SER Podcast
- SER Historia SER Podcast
- Todo Concostrina SER Podcast
- 安住紳一郎の日曜天国 TBS RADIO
- アンガールズのジャンピン[オールナイトニッポンPODCAST] ニッポン放送
- 辛坊治郎 ズーム そこまで言うか! ニッポン放送
- 飯田浩司のOK! Cozy up! Podcast ニッポン放送
- 武田鉄矢・今朝の三枚おろし 文化放送PodcastQR
Other Arts Podcasts
- Radioteater RSG
- Kortom RSG
- Deep Jhane Hampton
- Middagvervolgverhaal RSG
- Books, Books, Books Nicole Abadee
- Bokradio Kal Ström och Maria Gustafsson
- Les lectures érotiques de Charlie Charlie F
- DEEP HOUSE LOUNGE - EXCLUSIVE DEEP HOUSE MUSIC PODCAST Bryon Stout: deep house music guru
- Fresh Air NPR
- POWER OF SUBCONSCIOUS MIND BOOK SHELF
- Calm Capri Marie
- Vir Afrikaans Met Sezoe! William Sezoe
- English podcast Ella Schulte
- Expresión Oral Y Escrita II Mony Vazquez
- Tokyo Inklings CY and Jacob
- Children's Audiobook Aaliyah
- My Old Country Songs I Lived With James Hibbitts
- Ö1 Ex libris ORF Ö1
- 下一本讀什麼? 閱讀前哨站 瓦基
- 吳淡如人生實用商學院 吳淡如