Filtrar por gênero

RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake met Moneyweb

Moneyweb Radio

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai. Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.

12321 - Daar is ‘n tekort aan belangrike inligting op kosverpakkings
0:00 / 0:00
1x
  • 12321 - Daar is ‘n tekort aan belangrike inligting op kosverpakkings

    Petronell Kruger, programbestuurder by Healthy Living (HEALA) gesels oor belangrike inligting op kosverpakkings.

    Tue, 30 Apr 2024 - 8min
  • 12320 - Stellenbosch Universiteit maak ethanol uit papierslyk

    Prof Eugéne van Rensburg, medeprofessor aan die Stellenbosch Universiteit gesels oor die proses om papierafval in bio-etanol te omskep.

    Tue, 30 Apr 2024 - 9min
  • 12319 - Daar wag nog beperkings op kriptofondse

    Carel de Jager van die Wetenskaplike en Nywerheidsnavorsingsraad (WNNR) gesels oor nog beperkings op kriptofondse.

    Tue, 30 Apr 2024 - 5min
  • 12318 - Kunsmatige intelligensie word gebruik om ‘n skoolhoof in die pad te steek

    Pieter Geldenhuys, toekomskundige en direkteur by die Instituut vir Tegnologie Strategie en Innovasie, verbonde aan die Londense Sakeskool gesels oor Kunsmatige Intelligensie.

    Tue, 30 Apr 2024 - 6min
  • 12317 - Die JSE ry wipplank vanmiddag, maar die rand verloor teen die dollar

    Mia Kriegler, navorsing en fondsbestuur direkteur by Kruger Internasionaal gesels oor die plaaslike markte, die rand, WeBuyCars se handelsopdatering, en Tesla se aandeelprys.

    Tue, 30 Apr 2024 - 7min
Mostrar mais episódios